"daar is baie meer poësie in die sneeuvlokkie as in die letterkunde 
en baie meer poësie 
in die miskruier in die toktokkie
in die meteorologie en entomologie
in die moremis en in die bergpiek
die horison wat in die hemel wegraak" ~ Uit "God die digter" deur TT Cloete 
#WoensdagWoorde #gedigte #TTCloete #lekkermaroela 🐞
46 likes
  • maroela_media"daar is baie meer poësie in die sneeuvlokkie as in die letterkunde
    en baie meer poësie
    in die miskruier in die toktokkie
    in die meteorologie en entomologie
    in die moremis en in die bergpiek
    die horison wat in die hemel wegraak" ~ Uit "God die digter" deur TT Cloete
    #WoensdagWoorde #gedigte #TTCloete #lekkermaroela 🐞

  • ora_vdWat 'n besonder kunstige foto.
  • ora_vdEn ja, ek stem saam met TT Cloete.
Log in to like or comment.